Boere hoes miljoene vir veediefstal, stropery
Grens aan ‘ekonomiese sabotasie’
Verlede jaar alleen het boere N$14,7 miljoen aan veediefstal verloor, N$22,5 miljoen aan roofdiere asook N$9,4 miljoen aan gesteelde infrastruktuur op plase.
Landbouers het tussen 2015 en 2020 sowat N$217,5 miljoen opgedok vir verliese aan vee- en wild. Die verliese is gely weens diefstal en roofdiere, mens-dier-konflik asook die gepaar
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie