BKS: EU gereed vir gesprek

Ander lande se jurisdiksie en vereistes
Die lot van ’n besending vleis ter waarde van miljoene en onderweg is na Europa, sal afhang van Namibië se naspeurbaarheidstelsel en die vereistes van invoerlande.
Nikanor Nangolo
// MK testing tag Die Europese Unie (EU) is gereed om met die Namibiese regering en veeartsenykundige owerhede oor die pad vorentoe te beraadslaag ná die onlangse uitbreking van bek-en-klouseer (BK
...

Kommentaar

Republikein 2026-10-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer