Belowende markte wink vir skaapbedryf
Skrap kleinveebemarkingskema, vra rolspelers
Skaapprodusente is opgewonde oor die beplande ontsluiting van meer, winsgewende uitvoermarkte vir Namibiese skaapvleis.
Sou Namibië daarin slaag om belowende uitvoermarkte vir sy skaap in China, die Verenigde Arabiese Emirate en Noorweë te ontsluit, kan produsentepryse van selfs N$93,50 per kg, N$
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie