Photo Caption
Photo Caption

BEK-EN-KLOUSEER: JONGSTE NUUS

-
-
Francoise Steynberg

Die minister in die Namibiese presidensie en waarnemende minister van landbou, visserye, water en grondhervorming (MAFWLR), Charles Mubita, het vanoggend by staatshuis gesê 199 monsters is tussen 22 en 25 September vir moontlike bek-en-klouseer (FMD) geneem is. Die verspreiding van die monsters is soos volg:

Karasburg: 117

Khomas (Windhoek): 1

Omaheke (Gobabis): 50

Otjozondjupa (Otjiwarongo): 30

Oshana (Ondangwa): 1

Uit die 199 monsters het 17 positief getoets; almal was afkomstig uit die Karasburg-distrik.


Kommentaar

Republikein 2026-09-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer