Bek-en-klouseer by Rooivleisforum onder die loep

Dieregesondheid, handelsprotokolle en markontwikkeling
Die forum bring lewendehaweprodusente-organisasies van Namibië, Botswana en Suid-Afrika bymekaar byeen om aangeleenthede wat die veebedryf in die streek raak, te bespreek.
Ellanie Smit
Indien bek- en-klouseer (BKS) in Namibië uitbreek, sal alle uitvoermarkte onmiddellik sluit, wat ’n ekonomiese terugslag soortgelyk aan die Covid-19-pandemie kan veroorsaak.Dít
...

Kommentaar

Republikein 2025-12-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer