Beheergebied vir BKS in //Kharas gevestig
Streng bewegingsbeheer
Nie-nakoming van die regulasies is 'n oortreding en kan lei tot 'n boete van tot N$100 000, gevangenisstraf van tot vyf jaar, of albei.
Die regering het 'n beheergebied vir bek-en-klouseer (BKS) in die //Kharas-streek verklaar om 'n potensiële uitbreking te voorkom en Namibië se siektevrye status te beskerm.Nuwe
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie