Beesvleisuitvoere styg met 38%
Speenkalfpryse sukkel om te herstel
Volgens die Vleisraad is altesaam 78 212 beeste gedurende die tweede kwartaal vanjaar bemark, 'n toename van 8% vanaf 2022 se bemarkingsyfers.
Ellanie Smit - Beesvleisuitvoere weerspieël die verhoogde verslagtingsyfers wat tydens die tweede kwartaal van vanjaar by uitvoer-abattoirs waargeneem is en het 5 039 ton beloop -
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie