B2Gold-plaas ’n voorbeeld, sê Schlettwein

Produksiepraktyke kan in groenskemas gerepliseer word
Die landbouminister sê B2Gold dien as bewys dat Namibië selfvoorsienend kan wees, mits die regte landboupraktyke toegepas word.
Elvira Hattingh
Die B2Gold-plaas in die Otjozondjupastreek dien as ’n bewys dat dit moontlik is vir Namibië om selfvoorsienend in voedselproduksie te wees – mits die regte landboupraktyke toe
...

Kommentaar

Republikein 2025-03-25

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer