Alternatief tot chemiese kunsmis ondersoek

Navorsers fokus op vermikompos
Min Namibiese ondernemings het tot dusver die mark vir vermikompos op 'n kommersiële basis betree, wat beteken landbouers het nie werklik toegang tot die hulpbron nie.
Elvira Hattingh
Terwyl vermikompos ’n ekonomies lewensvatbare, veilige en omgewingsvolhoubare alternatief tot chemiese kunsmis in landbouproduksie blyk te wees, staan die bedryf in Namibië nog
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer