Agribank gee reddingsboei vir kliënte
Droogtehulpsubsidie van N$104,6 miljoen
Die droogtesituasieverslag vir Junie van die kantoor van die eerste minister skets 'n donker prentjie met akute voedselonsekerheid van 48% wat voorspel word.
Agribank het gister sy droogtehulpsubsidie ten bedrae van N$104,6 miljoen bekend gemaak. Dit sal in die vorm van ’n paaiementverligting en kwytskelding van ’n boeterente vir sy
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie