Agri-Xtra ‘n hoogtepunt vir landboukalender
Skou en inligtingsdag binnekort aangebied
Die geleentheid moet landbou, ná Covid, weer aan die gang kry en sal aanvullend tot die Grootfontein Skou wees, wat later vanjaar sal plaasvind.
‘n Bees- en bokskou, perdevertoning asook verskeie relevante landbou-inligtingsessies sal tydens die komende Agri-Xtra Konvensie vanaf 21 tot 23 April op Grootfontein se skougron
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie