Agri-inflasie styg tot rekordhoë 19,6%
Produksiekoste wurg boere
Hoewel boere in die eerste helfte vanjaar 'n goeie inkomste uit veebemarking verdien het, steier hulle onder hoë insetkoste.
Agri-inflasie het in die tweede kwartaal vanjaar tot ‘n rekordvlak van 19,6% gestyg.Die Namibië Landbou-unie (NLU) sê in sy ekonomiese oorsig van die landbousektor in die tweed
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie