Agra Speenkalfkampioenskap in die pylvak
Agra se 13de Speenkalfkampioenskap duur steeds voort waartydens altesaam 18 speenkalfveilings nog tot 5 September landswyd sal plaasvind. Dit bied ’n gesogte platform vir produsente om met hul speenkalwers te spog.
Volgens Agra Veilings bied die kompetisie nie net ’n beduidende kontantvloei-hupstoot aan talle beesboere nie, maar dit stimuleer ook uitnemendheid in speenkalfgehalte.
Volgens Agra Veilings bied die kompetisie nie net ’n beduidende kontantvloei-hupstoot aan talle beesboere nie, maar dit stimuleer ook uitnemendheid in speenkalfgehalte.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie