Aansoeke vir Noorweegse beesvleiskwota is oop

Geldig vanaf Januarie 2023
In 2021 het Namibië sy volle kwota na Noorweë uitgevoer en selfs Botswana se kwota benut aangesien dié land slegs 865 ton uit die toegelate 1 600 kon voorsien.
Ellanie Smit
Ellanie SmitDie Vleisraad van Namibië het aansoeke geopen vir ‘n kwota van 1 600 ton – wat aan Namibië beskikbaar is – vir die produksie en uitvoer van beesvleis na Noorwe ...

Kommentaar

Republikein 2022-10-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer