57 onwettige heinings in Tsumkwe verwyder
Ministerie ‘ernstig’ oor kommunale grondadministrasie
Volgens die ministerie se woordvoerder is aansienlike vordering in dié verband gemaak, gegewe die kompleksiteit en sensitiwiteit van die kwessie van kommunale grondbestuur.
Ellanie Smit – Die ministerie van landbou, water en grondhervorming het tot op hede die verwydering van 57 onwettige heinings in Tsumkwe gefasiliteer. Daarbenewens moet 42 onwett
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie