RepublikeinSaturdayOnline_p1_08112025 - blurred
RepublikeinSaturdayOnline_p1_08112025 - blurred

Waarna jy kan uitsien in jou aanlyn weergawe van Republikein

Henriette Lamprecht
Drie woestynleeuwelpies wat wees gelaat is, is tien jaar later die hoofkarakters in 'n rolprent wat wêreldwyd opslae gemaak het. 'n Fotograaf van Duitse en Namibiese afkoms deel in beeld en teks haar ervaringe in Namibië en drie keramiekkunstenaars vorm klei in hul unieke uitbeeldings van oorsprong. #republikeinnaweek #withinadistance #lionsoftheskeletoncoast https://heyzine.com/flip-book/15ca2d25fc.html

Kommentaar

Republikein 2025-11-08

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer