Waar Afrika se stories leef

Begin ’n gesprek
Uit toeka se dae se graansilo’s is ’n atrium uit betonpype van 57 meter hoog geskep wat waghou oor die hartklop van die vasteland – haar stories.
Henriette Lamprecht
Dit slaan jou asem weg. Vandat jy dit buite die eerste keer gewaar totdat jy binne, kop agteroor, boontoe kyk en haar rondings en draaie en verskuilde hoeke gewaar en dan weer teru
...

Kommentaar

Republikein 2026-10-15

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer