Unieke slypskool in unieke omgewing
Aansoeke nou oop
Die kunstenaars wat gekies word sal ingelig word oor die historiese aspekte van die Sperrgebiet, die behoefte aan bewaring en die unieke menslike voetspoor wat op hierdie afgeleë landskap gelaat is.
Namdeb, die OMDis Town Transform Agency en die StArt Art-kunsgalery het kunstenaars uitgenooi om aansoek te doen om aan die 2022-uitgawe van die Namdeb Artists Retreat deel te neem
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie