Uitstalling ’n ‘reis deur tyd en geheue’

Vanaf 16 September te sien
Lisette se reis om 'A Thin Line' te skep was 'n terugkeer na haar vaderland – 'n plek wat sy skaars geken het, maar van nature daaraan verbonde gevoel het.
Yandi Du Plessis
Lisette Forsyth, wat bekend is vir haar skilder- en drukkuns, nooi kunsentoesiaste uit om ’n betowerende reis deur tyd en geheue mee te maak met haar jongste uitstalling, A Thin
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer