Suid-Afrika se Beatles is in Namibië!

Ses dekades van 'rock'
Die groep is gestig nog voor baie van ons gebore is en die mens voet op die maan gesit het.
Henriette Lamprecht
Die groep is in 1961 gestig, het in 1999 ontbind en in 2019 weer die musiekwêreld betree. Sedertdien het die Staccato’s, Suid-Afrika se “Beatles” vol sale getrek en is die g
...

Kommentaar

Republikein 2026-03-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer