‘Sondae in September’ op hoë noot afgesluit

Iréne-Mari van der Walt
// MK testing tag

Die FNB Windhoek Woordfees se Sondae in September-reeks het Sondagaand op ’n hoë noot met Vaughn en Shannon Ahrens, asook Rias Oberholzer, Sanet Lambrechts en Sophia Jeserscheck in die mooi tuin by Droombos afgesluit. Hulle het ’n verskeidenheid klassieke treffers ‘Van Koos tot Karin’ gesing. Foto Iréne-Mari van der Walt

Kommentaar

Republikein 2026-09-29

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer