Rolprentateljee kan dalk Botswana toe skuif

Bewys van finansiering glo nie gelewer
Die ontwikkelaars van ’n reuseprojek om rolprentateljees aan die buitewyke van Swakopmund op te rig, beweer die dorp se munisipaliteit het geen belangstelling in die projek getoon nie.
Adam Hartman
Die ontwikkeling van ’n rolprentateljee van meer as US$300 miljoen kan moontlik noodgedwonge van Namibië na Botswana moet skuif. Dit volg nadat die maatskappy verantwoordel
...

Kommentaar

Republikein 2026-09-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer