Prisca skitter op Mej. Heelal-verhoog
            
                                                            Mej. Namibië, Prisca Anyolo, het die afgelope naweek aan die Mej. Heelal-skoonheidskompetisie deelneem en Namibië op dié wêreldverhoog verteenwoordig. Hoewel sy nie ’n plek onder die top-30-finaliste behaal het nie, het sy Namibië trots gemaak met haar skoonheid en selfvertroue.
                                    
            
        

                
                
                        
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie