'Printmaking Expressions'-uitstalling open môre
            
                                                            Josef Madisia se 'Printmaking Expressions'-uitstalling open môreaand om 19:00 by die Franco-Namibiese Kultuursentrum.
Lede van die publiek kan hierdie uitstalling tot 29 Junie besigting en selfs op 28 Junie 'n interaksiesessie met Madisia vanaf 18:00 bywoon. Toegang is gratis.
        Lede van die publiek kan hierdie uitstalling tot 29 Junie besigting en selfs op 28 Junie 'n interaksiesessie met Madisia vanaf 18:00 bywoon. Toegang is gratis.


                
                        
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie