Plaaslike film by JHB-filmfees

Begin op 27 Februarie in Sandton
Die Namibiese fliek Under the Hanging Tree word eersdaags by 'n Suid-Afrikaanse filmfees vertoon.
Iréne-Mari van der Walt
Die plaaslike film Under the Hanging Tree, wat vir vanjaar se Oscars ingeskryf is, sal by die Johannesburgse Filmfees vertoon word. Beide die film se regisseur Perivi John Katjaviv
...

Kommentaar

Republikein 2026-06-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer