Foto Facebook
Foto Facebook

PAS IN: 'Remembering Johnny' beloof 'n verhoogskouspel

Yandi Du Plessis
Het jy al jou kaartjies? Eerskomende Vrydag (4 Augustus) om 19:00 bied die Ombetja Yehinga Organisation (OYO)-dansgroep en gaste hul nuutste verhoog-extravaganza, 'Remembering Johnny', by die Nasionale Teater van Namibië (NTN) aan.

Kaartjies is nog vooraf beskikbaar by www.webtickets.com.na teen N$150 of teen N$180 Vrydagaand by die deur.

Die verhoogstuk is 'n huldeblyk aan die Franse musiek-ikoon Johnny Hallyday deur die medium van dans.

Kommentaar

Republikein 2025-04-30

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer