Om te kan beHOORT

Tuis is 'n gevoel
Hoort is ’n kragtige viering van identiteit, ’n eerlike ondersoek na die impak van kultuur en geskiedenis en ’n inspirerende getuienis van ’n kunstenaar wat haar eie stem en krag terugneem.
Henriette Lamprecht
Sy het dit kleintyd aan moederskant daar in Humansdorp geleer en Afrikaans is die taal waarin sy droom. Inteendeel, daar was nog nie ‘n dag in haar lewe wat sy gedink het sy is E
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-25

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer