Namibiese kunsvlytvroue pronk in China
            
                                                            Vier Namibiese vroue van die Namibia Craft Centre, Ingrid Eichas, Claudia Hangara, Elisabeth Hangara en Maria de Conceciao, het die land se vlag hoog in China gewapper. Hulle het as kunsvlytwerkers Namibië verteenwoordig by die 2025 China-Afrika Ekonomiese Handelsekspo in Changsha in die Hunan-provinsie verteenwoordig. Hule deelname is is moontlik gemaak deur die Nasionale Kunsteraad van Namibië (NACN). Foto verskaf
                                    
            
        

                
                        
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie