Namibiër ’n wenner by Duitse operakompetisie
Die Namibiese sopraan, Janice van Rooy (middel), was die grootwenner by die finale van die Walter and Charlotte Hamel Operakompetisie waar verskeie sangers van drie tersiêre instansies meegeding het vir verskeie kontantpryse. Sy swot tans opera aan die Hochschule für Musik, Theater und Medien in Hannover, Duitsland.
- [email protected]
- [email protected]
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie