’n Langtafelkuier saam met Frik
Ses disse uit ses lande
As kos en reis jou palet prikkel, maar jou beursie is dun en die vakansie ver, is 'n koskuier en -stories saam met die bekende Kuierkos-skrywer en -sjef Frik de Jager dié Saterdag skuins buite Windhoek jou antwoord.
Hy is nou wel ’n sjef en dit gaan gevolglik immers oor kos, maar vir Frik de Jager gaan dit eintlik oor die storie, want “elke dis begin by ’n persoon”.
Sy momente van euf
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie