'n Indiese basaar in Windhoek
As Indië se kleure, geure, kos en tradisies jou nog altyd gefassineer het, maar jou beursie is te dun om die land te besoek, is vandag se Indiese basaar in Windhoek net die plek om te wees. Verloor jouself in die land se ryk geskiedenis en tradisies met van kuns, musiek, klere, juweliersware en danse by die basaar wat van 10:00 tot 16:00 by die land se ambassade in Nelson Mandelarylaan 97 in die hoofstad plaasvind. Natuurlik kan ook jy met 'n tydelike henna-tattoo wegstap as onthou van jou plaaslike besoek aan die land in al sy glorie.
Kliek hier as meer oor die geskiedenis en kuns van henna-tatoo's wil weet: https://q.my.na/KPG0
Kliek hier as meer oor die geskiedenis en kuns van henna-tatoo's wil weet: https://q.my.na/KPG0
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie