‘n Brug tussen wêrelde
Universele aambeeld smee mens en aard(e)
Reisigers na, en inwoners van Venisië kan nog tot 27 November 'n heel eerste, unieke toonvenster op Namibië beleef in een van die stede na-aan die planeet se kunshart – en die moontlikheid van 'n jaarlikse terugkeer skep 'n besondere geleentheid vir die land, sy kuns, erfenis, toerisme en die toekoms.
Ons, sonder aansien des geboorte, herkoms, geslag, ras, kleur, klas en ingeprente of oorgeërfde vooroordele, beur deur oerbane na immer veranderende en nuwe vorme van wees.Van bes
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie