hester
hester

'n Boekgeskenk vir jou Kerskous? - Lees hier!

Henriette Lamprecht
In Hakieshart het dié boervrou van die Suide haar seer oor die verwoestende droogte, die impak daarvan op haar en die man aan haar sy, die diere en die veld op hul hartsplaas uitgestort. Saam het lesers gebid, gesmeek, gehuil, gehoop.

https://heyzine.com/flip-book/dd3a60fd04.html

Kommentaar

Republikein 2025-12-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer