'n Afrikaanse Aspetat

Stories vir kinders van drie tot tien jaar
Al is sy 'n gesoute joernalis, is Elvira Hattingh in wese 'n kunstenaar met enorme kreatiewe energie wat nou 'n uitlaatklep het danksy die kinder- en feëverhale wat sy skep.
Henriette Lamprecht
Toe sy uiteindelik amptelik as ‘n graad eentjie agter ‘n skoolbank kon inskuif, was dit met net een droom - om so gou as moontlik te leer hoe om te skryf sodat sy ook kon stori
...

Kommentaar

Republikein 2025-12-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer