My kuns, jou muur

Om te vernuwe
In die immer vloeiende gesprek van kuns, wat beteken dit om 'n kunswerk te besit?
Henriette Lamprecht
Is jy omring deur kunswerke wat eens vreugde veroorsaak het, maar nou net as stille metgeselle iewers agter in ‘n kas gebêre is of sonder enige werklike vreugde op jou mure hang
...

Kommentaar

Republikein 2026-03-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer