Musikant. Kunstenaar. Kreatiewe storieverteller
Diep verbonde aan die ritmes van die lewe
Lize Beekman se liedjies en kuns is die briewe, gesprekke en gebede van haar hart en gedagtes.
Op die brose ouderdom van drie jaar het sy vol selfvertroue aangekondig sy gaan eendag haar eie liedjies skryf. Nege jaar later word haar eerste liedjie, “Like an Eagle”, op di
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie