Mej. Namibië 2025: Hier is die beoordelaars

Voorlopige rondes
Van 'n bekroonde aktrise tot 'n bekroonde televisievervaardiger en voormalige skoonheidskoningin is deel van die paneel wat gaan kies wie vanjaar die kroon gaan dra.
Michael Kayunde
Die Mej Namibië-organisasie het amptelik sy paneel van beoordelaars vir vanjaar se nasionale kompetisie bekend gestel.Vanjaar se hoofbeoordelaar is Gerine Hoff, met Maria Huudu-el
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-08

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer