‘Liedjies nie vir tantième geregistreer’
Nascam blameer kunstenaars
Musikante beskuldig egter die organisasie van swak deursigtigheid en trae moniteringstelsels.
Die Namibiese Vereniging van Komponiste en Outeurs van Musiek (Nascam) voer aan die hoofrede waarom plaaslike kunstenaars nie tantième ontvang nie, is dat baie lede versuim om die...


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie