Lees en skryf in Martha se bloed
Skrywer, proefleser, resensent
Sy het haar lewe lank geloop met die drang om te skryf, maar het eers werklik in 2017 ernstig daaraan begin werk. Sedertdien het Martha Poller se vyfde boek, Vreemdeling, onlangs sy buiging gemaak met die hoofkarakter Petrus wat sy sê vir baie lank amper vir haar soos die familielid gevoel het van wie jy glad nie praat nie!
Ek het aan hom lewe gegee, maar ek kon hom nie met die buitewêreld deel nie. Ek en hy moes eers ordentlik afskeid neem voordat ek bereid was om die boek na my uitgewer toe te stuu
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie