Kollig-kalender
STEEDS AAN DIE GANG
• Timeless Tapestry – met 13 internasionale kunstenaars, ontwerpers, en kunsateljees – wat deur die Goethe Instituut aangebied word, kan nog tot 13 April by die Bellhaus-galery besigtig word.
Donderdag, 14 Maart
• 19:00 – Prof. Geoffrey Manley bied ’n praatjie by die Wetenskapsvereniging aan oor die evolusie en funksie van ore – insluitend ons eie. Toegang is gratis. Vir meer inligting stuur ’n e-pos na [email protected].
• 19:00 – Die première van die fliek Grieve word in die Nasionale Teater van Namibië vertoon. Kaartjies beloop N$120 en is via webtickets.com.na beskikbaar.
Saterdag 16 Maart
• 10:00 – ’n Damestee en laatontbyt saam met Suid-Afrika se Mej. Helaal – Zozibini Tunzi – word deur Standard Bank by Droombos aangebied. Kaartjies kos N$860 en N$460 vir studente. Dit sluit ’n welkomdrankie, kos en ’n wegneemsakkie (goodie bag) in.
• 10:00 – ’n Francophone-kermis met lekker kos, vermaak en kunsvlyt word by die Frans-Namibiese kultuursentrum tot 15:00 aangebied. Toegang is gratis.
• 10:00 – ’n Mini-gholfdag word by die Swakopmund Verfbal en mini-gholfbaan gehou ter ondersteuning van die Rhino Momma-projek. Die koste beloop N$4 500 per span van vier en sluit ’n ligte middagete in.
• 12:00 – Vier St. Patrick’s-dag by Joe’s Beerhouse in Windhoek met vermaak deur The Ells. Toegang kos N$30. Moet nie vergeet om groen aan te trek nie!
• 12:00 – Vier St. Patrick’s Day by Sound Garden in Swakopmund met Jacob & Taylor. Toegang kos N$50.
• 12:00 – St. Patrick’s Day word by die Rosewood Pub by Droombos in Windhoek gevier.
• 19:00 – Ouers se aand uit met musiek deur Riaan Smit by St. Paul’s College. Kaartjies kos N$150 en kan via PayToday of by die hoërskool se ontvangs gekoop word. Kos en drankies sal te koop aangebied word.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie