Kollig-kalender 19 Desember 2025
VANDAG
• 20:00 – DJ Jazzy D by The Yard Entertainment and Night Life. Kaartjies begin vanaf N$150
MôRE
• 10:00 –Sport- en musiekfees met vermaak deur plaaslike kunstenaars soos Exit, Mushe en Dave SK by Onamukulo. Kaartjies begin vanaf N$30 via webtickets.com.na.
• 14:00 – Deel 6 van die grootste jaareindfunksie in die Suide by die Keetmanshoop-stadion. Kaartjies begin vanaf N$100 en is beskikbaar via webtickets.com.na.
• 18:00 – Die jaarlikse Miss Zambezi 2025 by die Unam-kampussaal. Kaartjies begin vanaf N$50 en is beskikbaar via webtickets.com.na.
• 20:00 – Geniet Egyptian Dream - vuurvertoning met kos en ’n kroeg beskikbaar by die Swakopmund-verfbalsentrum. Kaartjies begin vanaf N$50 en is beskikbaar by die deur.
SONDAG, 21 DESEMBER
• 12:00 – Geniet musiekvertonings by die Swakopmund-verfbalsentrum. Kaartjies kos N$200 en is beskikbaar via webtickets.com.na.
MAANDAG, 22 DESEMBER
• 21:00 – Liani May tree op by Myl 50 Pub & Grill in Hentiesbaai. Kaartjies kos N$200.
DINSDAG, 23 DESEMBER
• 20:00 – Jack Parow neem Club Salt in Swakopmund op horings! Kaartjies kos N$200.
DONDERDAG, 25 DESEMBER
• 15:30 – Kersbuffet vir die familie by die Windhoek International Convention Centre. Kaartjies kos N$465.
• 21:00 – Kersfeespartytjie by die Purple Daisy-gastehuis in Rundu. Kaartjies kos N$200 en is beskikbaar via webtickets.com.na
VRYDAG, 26 DESEMBER
• 11:00 – Musiekvertoning deur Take 2 (Jaco & Bernard) by Goanikontes-Oasis.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie