Kollig-kalender 13 Februarie 2026
VANDAG
• 18:00 – Gospelvertoning aangebied deur Moria Congregation of Africa. Kaartjies begin vanaf N$50.
MôRE
• 08:00 – Begeleide staptoer by die botaniese tuine in Windhoek. Kaartjies kos N$30.
• 16:00 – Ervaar Guten Morgen & The Flower Farm se tuin. Kaartjies kos N$600 en is by [email protected] beskikbaar.
• 17:00 – Valentynsaand in Windhoek by Zest Mediterranean Restaurant. Kaartjies begin vanaf N$500 en is beskikbaar via webticket.com.na.
VRYDAG 20 FEBRUARIE
• 18:00 – Talent Namibia Gala-geleentheid van 2026 by die Deo Gloria-sentrum. Kaartjies begin vanaf N$300.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie