Kollig-kalender 12/12/2025
MôRE
• 10:00 – Verskeie bekende Namibiese kunstenaars en twee van Suid-Afrika se grootstes, Prime Circle en Matthew Mole, is op een private strandverhoog by die BayRock-fees by Rojo in Walvisbaai. Kaartjies begin vanaf N$220 en is beskikbaar via howler.co.za.
• 17:00 – Geniet ’n Sunset & Salsa Soiree met 'n kleredragkode van Sunset Chic by Tate Village in Windhoek. Kaartjies kos N$750.
• 18:30 – Akkedis tre op by die Steampunk Lounge in Windhoek. Toegang is gratis.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie