Jou aptytwekker vir jou aanlyn afspraak
https://heyzine.com/flip-book/e8e0e8fc67.html
Vir die ‘ouer’ generasie Namibiërs wissel hul eerste TV-onthou’s van Haasdas se Nuuskas, ‘n stylvolle Riaan Cruywagen wat die nuus in die mooiste Afrikaans moduleer en die bont toetsbeeld wat wys dis nou eers klaar tot die prag en praal van prins Charles en die skaamkuif Lady Di se troue.
Uit die dieptes van haar hartseer vind 'n Namibiese skrywer onverwagte krag en ontdek 'n hernieude verbintenis met God wat die hartklop van haar eerste boek geword het.
#republikeinnaweek #republikein #repnuus

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie