Jou afspraak Saterdag met Republikein
'n Studentefilm deel van 'n projek vir 'n meestersgraad en wat meer as 30 jaar gelede in Namibië geskiet is, palm wêreldwyd op internasionale filmfeeste toekennings in. Dis ballade, rock en opera, ses minute lank en was aanvanklik net bekend as Freddy's Thing - een van die grootste musiekmeesters ooit - toe hy begin het om die ikoniese liedjie 50 jaar gelede te skryf en te komponeer.
https://heyzine.com/flip-book/b16c1461e6.html
#republikeinnaweek #republikein #AFireInAfrica #BohemianRhapsody #Queen
https://heyzine.com/flip-book/b16c1461e6.html
#republikeinnaweek #republikein #AFireInAfrica #BohemianRhapsody #Queen


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie