Jessica is die mooiste tiener
Jessica Kurth (middel) is die mooiste tiener in die land. Sy is Vrydagaand as Mej. Tiener Namibië 2026 by Die Dam-oord op Gobabis gekroon. Haar eerste prinses is Skyler Viviers (links) en die tweede prinses is Jacklynn Skrywer. Foto NBC


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie