Foto Facebook
Foto Facebook

Jazz in Paris-konsert uitgestel

Yandi Du Plessis
Die Jazz in Paris-konsert wat eerskomende naweek - op 25 Februarie – by die Nasionale Teater (NTN) sou plaasvind, is uitgestel tot Saterdag 1 April. Almal wat reeds kaartjies gekoop het, sal steeds dieselfde kaartjie(s) vir die konsert op 1 April kan gebruik. Vir enige verdere navrae, kontak Emily Dangwa van ED Performing Arts by 081 335 6624.

Kommentaar

Republikein 2025-08-09

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer