No Image Caption

Indie-musiekfees in Windhoek

Moenie die Windhoek Indie-musiekfees misloop wat op 4 Februarie by The Smokey Mare plaasvind nie. Tydens dié musiekfees sal jong, onafhanklike plaaslike musikante soos Riaan Smit, The Yesterday, Janelle Botha, Lin-Mari, Jessica Ashley en ander op die verhoog te sien wees.

Kaartjies kos N$100 via webtickets.com.na of by Pick n Pay-winkels landwyd, of N$150 by die deur.

’n Beperkte hoeveelheid kaartjies is beskikbaar, so maak kry joune vroegtydig!

Kontak [email protected] vir meer inligting.

Kommentaar

Republikein 2025-04-30

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer