Heil die leser, heil die boek
’n Heildronk op Krit
Kahlil Gibran het gesê boeke kombineer ons behoefte aan rede en hartstog. Vir byna 45 jaar word 'n kritiese gesprek, gepas genoem Krit, deur 'n groep passievolle lesers met hartstog vir boeke gevoer. Susan Alexander, een van die getrouste Kritters, vertel hoe 'n slypskool na 'n gesprek verander het.
Susan Alexander – Ek vra myself dikwels af: wat is die maatstaf om as ’n suksesvolle organisasie bestempel te word? En ek is seker daar is verskeie kriteria wat mens kan lys; m
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie