Goue stemme sing vir die louere
Voice of Namibia-eindrondte beloof talent in oorvloed
Die vyfde seisoen van die gewilde sangkompetisie sal vandeesmaand op 'n hoë noot eindig.
"Ek is baie bly ek is nie ‘n beoordelaar nie, dit gaan ‘n baie moeilike keuse wees. Enigeen van ons deelnemers kan op die verhoog stap en die kompetisie wen," sê Alinda Lu
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Readawn Mouton
Eindrondte 12 Oktober??? Seker 12 November??